Kliniese depressie

Kliniese depressie
Klassifikasie en eksterne bronne
Vincent van Gogh, wat self 'n depressielyer was en later selfmoord gepleeg het, het hierdie werk in 1890 geskilder van ’n man se wanhoop tydens depressie.
Vincent van Gogh, wat self 'n depressielyer was en later selfmoord gepleeg het, het hierdie werk in 1890 geskilder van ’n man se wanhoop tydens depressie.
ICD-10 F32, F33
ICD-9 296.2, 296.3
OMIM 608516
DiseasesDB 3589
MedlinePlus   003213
eMedicine med/532
MeSH D003865
Mediese waarskuwing

Kliniese depressie is 'n toestand wat gepaardgaan met hartseer, swaarmoedigheid of wanhoop wat sover gaan dat dit 'n individu se deelname aan sosiale en/of daaglikse lewensaktiwiteite ontwrig. Alhoewel 'n slegte gemoedstoestand of 'n gevoel van neerslagtigheid wat nie 'n mens se daaglikse deelname aan aktiwiteite beïnvloed nie, dikwels na verwys word as depressie, is kliniese depressie 'n mediese diagnose wat onderskei kan word van die alledaagse gebruik wat verwys na terneergedruktheid.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search